• Home
  • Enroll
  • Gallery
  • Friends
  • Testimonials
  • Contact Us

Prinsies en Prinsessies van Hillcrest Kleutetplaas

Visiting aunty Dianne at Plant and flower nursery where she taught us how to care for our plants

Oupa en ouma dag, Ons is baie lief vir ons oupas en oumas

Die groot tros piesangs word nou ryp

Mothersdays are soooo special / Trekker en sleepwa ritte is spesiaal met oom Giel

Great curiosity to see how our new slide and jungle gym is built / So much fun

Learning about the Fireman

Puppet show teaching us to obey our parents / Ducklings learning about the construction worker / Harvesting our own Bananas / Little miss Muffet sat on a tuffet... along came a spider....

Harvesting mealies and learning how to make mealie bread

Baker Baker day

Life is not as sour as it seems, sweeten it up with home grown lemons lemonade and have a lemon race

Bike day at school for big and small

Thank you Pinetown firefighters for a wonderful outing

Irein from the Pony class demonstrating how a Volcano works - Learnig how to take care of our pets (May 2018)

We learn and play at the same time. (May 2018)

In May of 2018 Parents and learners visited the Hillcrest Library on a school outing.  Thank you Library staff for teaching us how to take care of our books and the importance of reading.

"Ons Kappel byeenkoms met Bybel storie en musiek op n Maandag oggend plaas ons in die regte stemming vir die res van die week" - Ring time is much more fun when it is outside under the trees and we can sing with the birds. - "Maatjies van die Hassie klas het lemoenpampoentjies ge-oes in die groentetuin" - Een van ons Mammas leer ons hoe om  bioafbreekbare skoonmaakmiddels te maak en te gebruik wat nie skadelik vir die aarde is nie". (March-April 2018)

Our yearly Athletic event is always a highlight in our program. This year we had so much fun with aunty Dianne at the “The Tin Shed/Chicken Run Adventures ". Thank you to Dianne and her staff for an unforgetable morning

Ponie klas met tannie Lizelle van Playball - Hasie klas pronk met hulle Playbaal sertifikate - Die Eendjie klas wys hulle bal vaardighede -Mnr eend geniet sy middag happie tyd. (Nov 2017)

Playbaal afsluiting (Nov 2017)

2017 School Concert "God' s silent witnesses in nature." (Nov 2017)

2017Graduates.

Face painting and balloon fun at Hillcrest Edufarm.(Oct 2017)

Dit is so lekker om op lente dag vir Mamma 'n ruikertjie te maak / The duckling class celebrates spring! / Lente dag is soveel pret, ons hou selfs poppekas ( 1 Sep 2017)

Edufarm family visits Virgin Active / The three musketeers (Aug 2017)

We love Vicky / Hillcrest Edu-Farmers proudly presenting the first harvest from their very own carrot patch (Aug 2017)

Modder Koekies bak is ernstige sake / Dis lekker in die sandpit (July 2017)

A friendly uncle demonstrates how a Drone flies / The Pony class learning all about Transport / Ek ry met my rooi motorkar (July 2017)

Autumn leaves are always fun / Hassie, hoekom is jou stert so kort....(June 2017)

Terry from the Noo-Noo farm explains the life cycle of the butterfly / Parents and children intently listen at Terry's talk about various garden bugs / Anyah attempts to eat a Rhino Beetle's larvae. Yummy or Jiggie?! / Nina and Zandisiwe collects some ants and spiders.(8 June 2017)

Wasdag vir die Eendjie en Hassie klas.  Ons leer van nat en droog, vuil en skoon. / Wat kan nou meer pret wees as om saam met oupa trekker te ry. / Ons het ook geleer van vet en maer, en dat gesonde kos en oefening goed is vir 'n gesonde liggaam. (7 June 2017)

Thank you to all the staff at Hillcrest Hospital who participated in giving our children, staff and parents a very informative and enjoyable trip through various sections of the hospital.  It was Excellent. (18 May 2017)

Breakfast time is a happy time / Kleingoed geniet Guavadillas van ons eie boom / We are greatful for a covered verandah where we can play on rainy days / Al is ons hoe klein, ons dra met trots ons hempies en ons tasse (April 2017)

Children learning to help Mommy clean in and around the house. After hard work they needed a rest. / Ducklings class learning to help Daddy take care of the pets, in this case, feeding the fish (Feb 2017)

Ons jaarlikse skool foto Oct 2016

Joshua and Cian proudly show off a cabbage from Uncle Michiel's cabbage patch. / The latest arrivals at Hillcrest Edufarm (Sep 2016)

Mr Remias come with his little quadbike and we all had fun riding.  He is available for parties. Cell nr 078 298 4233.

Children learning about silk worms

Kinders, Mammas en juffrouens geniet 'n uitstappie na "Willow Creek Animal Farm"

The Bunny class showing off with the first harvest from uncle Michiel's Pea garden. - There was so much excitement at the school on Friday the 25th Aug when the Postman came on his donkey all the way from lesotho to deliver our letter from our Moms and Dads. Thank you Mommy and Daddy, we love you too so very much.

Ons leer hoe word teer paaie gemaak

Ons spog met regte egte Patats uit ons eie tuin!  Sweet potatoes out of our own garden, Jippie!! - Uncle Michiel, when are the peas going to be ready to eat?

Ons hou boere sport by die Kleuterplaas gedurende die vakansie 

Kleuters geniet 'n nuwe toevoeging tot buite speel apparaat - The children and teachers all worked hard cleaning and preparing the area for the new little train.

Ponies coming into the classroom and eating the childrens popcorn!! - Feeding the ponies

Grade RR and Gr R learners from Hillcrest Edufarm/Kleuterplaas visited the Food Lovers Market in Hillcrest. Owner Gilberto Rocha and Cheryl graciously showed the children, parents and staff how the shop is run, where goods are received and stored before going on to the shelves.  We even saw the BIG oven with all the bread in.  Children were spoiled with little fruit packs at the end.  Thank you so much Gilberto for your time and efforts.  We support Hillcrest Food lovers Market!!

Juffrou Irein en tannie Lizelle van Playball demonstrer hoe dit gedoen word

Ponie klas doen die aartappel resies - Eendjie klas doen reguit resies

Van links: Fernandes se hy gaan eendag 'n Ingenieur word - Ons geniet playball  saam met tannie Lizette sommer BAAAiiiee - Layla en Renate dink hulle kan dalk eendag Argitekte word

Klas photos vir 2015 - en personeel vir 2016 "van onder links na regs - Oom Charles, Tannie Elvirt, Oom Michiel, Nanna, Juffrou Gloria, Tannie Carin,Tannie Zamma, Juffrou Bernice, Juffrou Irein, Tannie Thabisa, Tannie Buhle

"Juffrouens is nooit te oud vir  pret  saam met die kinders"

Konsert 2015 - Gr RR en graad R, "nou ken ons die A-B-C!"

Die leerlinge, ouers en personeel van Hillcrest Kleuterplaas het onlangs 'n besoek aan die Kloof "SPCA" gebring.  Hulle het die opvoedkundige toer deur die fasiliteit, die poppekas en die opelug speel area baie geniet.  Die kleingoed het ook kospakkies vir die diere geneem.  Baie dankie aan die vriendelike personeel van die "SPCA" vir hule dienste. www.kloofspca.co.za

Tannie Bernice, Liam, Martene, Keegan, Jack en Zachary geniet klein "Surprise"

The chickens are eating our Popcorn!!!! - Zoe en Scarlet se modder koekies bak is vet pret

Bella and Chyler painting the car - Caspian en Seth maak die speelarea skoon na al die winter blare afgeval het

On the 18th of August 2015 the Netcare team visited Hillcrest Edufarm after a pretend accident.  Netcare responded immediately after the call was made and demonstrated how they respond to an Emergency call and how patients are treated.  The children enjoyed the occasion very much and we all learned a lot on how to act at a accident scene. Thanks you Netcare!!!

‘n Groot verrassings gekry op 11 Augustus 2015

Mrs KZN (Salome Gouws) donates food to needy families at Hillcrest Edufarm.

2014 Konsert

Oom Mike demonstreer sy radiobeheer helikopter / Alexander geniet die hassie

Die Ponie, Hassie en Eentjie klassies lanseer hulle waremlugballonne.

2014 Klas fotos Ponie, Hassie en Eentjie

Ons vier lente dag waar tannie Rowena one help om vir ons Mammas 'n ruikertjie te maak, BO LINKS die Eentjie klas, REGS die ponie Klas, Onder die maatjies van die Hassie klas

‘n Diere rehablitasie sentrum besoek Hillcrest Kleuterplaas

Dis ons skool se 2de verjaarsdag en Tannie Natasia het vir ons ‘n heerlike koek gebak, Sak resies en “fancy dress” als deel van die feestelikheid, en storietyd saam met tannie Irein

On the 16th Feb Caitlyn’s Mom Rowena arranged a get together for all parents and children on their “farm”.  Everyone relaxed, enjoyed each others company and the good food.  The kiddies were spoilt with a ride in the “buggy”.

"Blare verf" oefening

As die somer hitte vir ons teveel word, hou ons sommer piekniek onder die boom

Van Bo (Maatjes van die ponie klas met juffrou Irein, Maatjies van die Hassie Klas met Nanna, Maatjies van die eendjie klas met Zandelee.)

Founder members of Hillcrest Edufarm Duckling class (Eendjie klass – 3mnde – 2 jaar) Bella, Jenson and Jack with their teacher Zandelee

Maatjies in ons eendjie klas

Ons speel !!! "Play time"

Ons eet lekker middagete. "Lunch time"

Ons is trots op die nuwe binneshuise speelarea wat in Oktober  tot stand gekom het. “We are very blessed to have been able to develope an indoor play area for those rainy and cold days”. This was made possible by part sponsorship from Abacus Automation

Ons leer en speel in ons nuwe Perdjie klas saam met Juffrou Irein.

Ons borsel vir Harry, en toe laat hy ons op hom ry

Die Hassie klas sing liedjies

Ons bou ‘n nuwe sandpit vir ons laaigraaf.

Ons gaan Mielies eet vir middagete, Jippie! - Stoele was dag

Vanoggend het die son geskyn so ons het ‘n “fietswas partytjie” in die fontein gehad. Daarna het one met ons “bootjies” in die water gespeel.

Die nuwe "babas" van die skool

Kyk hoe lekker speel ons