• Home
  • Enroll
  • Gallery
  • Friends
  • Testimonials
  • Contact Us

Friends of the farm

Minnikins - Purple Crested Loerie

Hassies en Marmotte

Mnr Groen padda kom kuier toe vir ons in die klas! - Reuse Slak

Dassie - Makou (Kerneels)

Hassies

Geelbors Suikerbekkie- Jan Frederik

Harry and Vicky

Mamma Kolgaans op haar nes - ons voer die tiener Kolgaansies

Ons ontdek 'n baba muskeljaatkatjie tussen die klippe wat die vriendelike personeel van CROW kom haal het om hom groot te maak. - Duiker spoortjies in die sand op die plaas.

Cape Eagle Owl - Kwakker eende

Die stoute Blou Ape kom kuier gereeld - Die ervaring met 'n krap

Breëbekwewers - Groot rooibors Suikerbekkie- Olive Sunbird

'n Jong Kroonarend kom besoek die Kleuterplaas